Baie dankie!

Baie dankie vir n wonderlike funksie! Alles het so glad verloop ons wag nog dat iets negatiefs ons moet tref…

Kan net dankie se vir die vriendelikheid en die profesionele manier waarop julle al die reeelings getref het.
Dit was so maklik om net in te stap en met die verigtinge te begin. Om nie van die mooi van die saal , die kamers en julle gronde te praat nie.

Ek will sommer byvoorbaat vra dat ons na die naweek van 5 September 2020 moet kyk asb

- Lizelle Langford- READ Educational Trust